free portfolio website templates

3 Bedroom House for Sale in Parys

3 Bedroom House for Sale

Moenie dat hierdie een deur jou vingers glip nie.
Ruim oopplan sit/eetkamer.
Aparte TV Kamer asook 'n kantoor met buitedeur. Bo is 'n lekker werkskamer.
Moderne kombuis met aparte opwas en waskamer.
3 Slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamers met groot ingeboude kaste.
Apart van die woning 'n mooi 1slaapkamer woonstel met badkamer.
Die eiendom bied ook 'n dubbelmotorhuis met dubbel afdak en plek vir 'n karavaan.
Hierdie woning is gelee in 'n puik, stil omgeewing.

Please call us for a viewing and remember we have a wide range of properties here at Tickley's Properties

© Copyright 2021 Tickleys Properties - All Rights Reserved
Proudly Created By Planet Web Design