House for Sale in Parys
Die omset is tussen R150 000 + R90 000 pm.
Verlede jaar se omset was R 1 650 00.
Daar is een personeellid wat meng ens. Sy sal graag wil aanbly sou die besigheid verkoop word.
Daar is slegs 2 dames wat gebak aan die besigheid voorsien nl. koeksisters en skuimpies.
Uitstekende tuisnywerheid en blommewinkel te koop. Reeds 20 jaar in bedryf. Koelkamer en alle toerusting maak deel uit vir v/d koop.
Winskoop teen R480 000
Agent DARIEN
of PETRO